Psalm 121:1-2 (Video 12 min. 56 sek.)

Psalm 121 word in twee dele hanteer. Ons begin met Psalm 121:1-2 wat die vraag en `n antwoord is. Hierdie Psalm is gesing terwyl daar na en vanaf die Bybelse feeste gestap is. In hierdie video`s kyk ek na wie God is wie hulle beskerm sowel as die woorde “beskermer” en “beskerm” in die Hebreeus. Hebreeus is `n wonderlike taal en elke letter van die Hebreeuse alfabet het `n betekenis. Ek bespreek hierdie insigte wat ek ontdek het. Mag die Here jou wonderlik seën terwyl jy ontdek Wie jou Beskermer en Bewaarder is. Jahwe is hulle bekermer. Hy is die God van die verbond. Ontdek saam my hierdie wonderlike troos. (Video 12 min. 56 sek.)