JOHAN CLAASSEN & DESIRE KNOWLEDGE – TUISBLAD / HOMEPAGE

Welkom by Johan Claassen @ Desireknowledge.com se webwerf

Kennis, geestelike leiding en geestelike welstand is die doel van hierdie webwerf.

 

Ek glo werklik dat ‘n persoon se verlede nie jou toekoms hoef te bepaal of te definieer nie. Die verlede is nie die bepalende faktor van jou toekoms nie, maar kan beperkende oortuigings (limiting beliefs) in ons onderbewuste vas messel. Dit kan ook jou waardes baie negatief beïnvloed.  Moenie in die verlede vashaak nie.

Daarom is dit eers nodig dat `n persoon tot die besef sal kom en erken dat hulle hulp nodig het. Dan moet daar doelbewus opgestaan word en besluit word om op die hede te fokus en die toekoms te bou. Dit gebeur deur te bepaal waar hulle nou is en dan hul drome in woorde en werkbare doelwitte oor te skryf. Daarna begin die proses van stadig maar seker aksie te begin neem, die kaart en pad met die hulp van ‘n lewensafrigter, geestelike direkteur of mentor te vind en dan werklik te begin leef!

Om jou op jou reis te vergesel, is dit waartoe ek myself met my hele hart kan verbind.

Wat om op hierdie webwerf te verwag

Lewensafrigting, NBI Brein profiele / Denkvoorkeure, Blogs, Bybelse geestelike begeleiding, video’s – boodskappe, musiek en kinderverhale en liedjies, artikels en e-boeke

Met deernis en waardering vir die God geskape en unike mens wie jy is – Johan Claassen

Welcome to Johan Claassen @ Desireknowledge.com webpage

Knowledge, Spiritual and mental wellbeing is the aim of this website. 

I truly believe that a person’s past does not have to determine or define your future. The past is not the directing factor of your future, but it might cause limiting beliefs and have a destructive influence on your values.  Do not get stuck in the past.

Therefore, every person has to come to a place of admitting that they need help, to stand up and decide to plan the future and set viable goals by putting their dreams to words and goals and then start the process of slowly but surely taking action and finding the map and road with the assistance of a life coach, or spiritual director, or mentor.

I commit myself to slot into this role of coaching and accompanying you on your journey. 

What to expect to find

Life Coaching, Neethling Brain Institute – Brainprofiles / Thinking preferences, Blogs, Biblical teachings, videos – teaching and children stories and songs, articles, and e-books

Founder – Johan Claassen

Johan Claassen